“Die NVG is besig om die bewyse te oorweeg. Ons gaan deeglik moet wees weens die aard van die bewyse waarmee ons te doen het,” sê Eric Ntabazalila, ’n woordvoerder van die NVG in die Wes-Kaap.
Adv. Sandra Makoasha, kommissaris van die MRK, het aan Die Papier gesê die ramp beklemtoon moontlike sistemiese mislukkings wat nie geïgnoreer kan word nie.
- Lees ook oor die Hantavirus, Solidariteit-navorsingsinstituut en Jacob Zuma se hofdrama in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
