‘Hoë pryse hou Jan Alleman uit Stellies’

Volgens The African Investor se eiendomskenners het Stellenbosch se huur jaar op jaar met sowat 8% verhoog.
Volgens The African Investor se eiendomskenners het Stellenbosch se huur jaar op jaar met sowat 8% verhoog.

Met die groot aanvraag na luukse-eiendomsontwikkeling in Stellenbosch kan al hoe minder studente en inwoners die hoë huur bekostig.

Dit lyk asof die “elite” in Stellenbosch besig is met klassistiese segregasie, sê Edwin Lombard, ’n eiendomsagent by Harcourts Dunn.

“Dis ’n manier om die gewone mens uit die dorp te hou. Stellenbosch word met prestige geassosieer,” sê Lombard.

“Vir die ontwikkelaar gaan dit daaroor om geld te maak en daarom kan hulle bied wat in aanvraag is. Die teikenmark is juis die mense met baie geld.”

Volgens The African Investor se eiendomskenners het Stellenbosch se huur jaar op jaar met sowat 8% verhoog.

  • Lees hierdie volledige artikel in die jongste uitgawe van Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur ’n e-pos te stuur aan diepapierintekening@onthedot.co.za of skakel 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie