Universiteit Stellenbosch
-
Stellenbosch Universiteit dra by tot nuwe riglyne vir skisofreniebehandeling
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bygedra tot ’n groot internasionale studie wat ondersoek hoe toegang tot doeltreffende behandeling…
-
‘Hoë pryse hou Jan Alleman uit Stellies’
Met die groot aanvraag na luukse-eiendomsontwikkeling in Stellenbosch kan al hoe minder studente en inwoners die hoë huur bekostig. Dit…
-
‘Ál meer wanpraktyke wys op dieper krisis in openbare gesondheidsorg’
Al hoe meer eise vir mediese wanpraktyke teen die staat is nie bloot ’n finansiële las op staatskoffers nie, maar…
Brekende Nuus
-
Onthou, Die Papier Praat word nou op ’n Vrydagoggend om 05:00 op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) uitgesaai
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Koning Charles III van Brittanje het teruggeslaan teen kritiek van Charles Spencer, prinses Diana se broer, wat beweer het dat die monarg ná haar dood in ’n motorongeluk 3 dekades gelede onsensitief opgetree het, met die woordestryd wat vandag die voorblaaie van verskeie Britse koerante gehaal het
-
Namate damvlakke in die Stad Kaapstad aanhou daal en tans op ongeveer 75,5% van kapasiteit staan, wat 16,7 persentasiepunte laer as ’n jaar gelede is, word die moontlikheid van waterbeperkings toenemend oorweeg
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


