Die EFF-leier Julius Malema se direkte tronkstraf van vyf jaar vir die onwettige afvuur en besit van ’n vuurwapen is ’n duidelike boodskap dat selfs politici nie bo die gesag van die reg verhewe is nie en ’n ligter vonnis sou ’n gevaarlike presedent skep, sê ontleders.
Die hooggeregshof in Makhanda sal nou oor sy toekoms beslis nadat sy aansoek om verlof tot appèl die groenlig gekry het.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
