Gebore in Pretoria, is ek van kleins af deur my vader die volgende geleer: Ek is nie provinsialisties nie, ek skree vir énige span wat teen die WP speel. Ook dat die drie Du Plessis-broers die slegste ding is wat óóit met die Springbokke gebeur het.
As jong kind het ons verhuis na Potchefstroom, en ek onthou die dag wat ek langs Pa gesit het toe Wes-Transvaal teen Noord-Transvaal gespeel het.
Daardie wedstryd toe Naas Botha die laaste stelskop aan Burger Geldenhuys oorgelaat het.
- Lees Alexa Strachan, beter bekend as die Persheks, se volledige skrywe in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
