Kameeldrift-Oos steier onder misdaad

’n Onwettige kragverbinding in Buffelsdrift.
’n Onwettige kragverbinding in Buffelsdrift.

Kameeldrift-Oos, noordoos van Pretoria, beleef ’n ernstige krisis weens onwettige grondbesetting.

“Hierdie informele nedersettings is soos kankerkolle in ons gebied,” sê Erika Kruger Lingenfelder, administrateur van die Kameeldriftgemeenskapspolisiërings forum (GPF). Die probleem strek so ver as die nabygeleë Leeuwfontein, Roodeplaat en Buffelsdrift.

  • Lees joernalis Shanell Binedell se diepte-berig oor dié kwessie in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie