Die konflik in Iran word beskou as die eerste groot oorlog wat deur kunsmatige intelligensie (KI) in militêre tegnologie gedryf word.
Terwyl dié tegnologie in die oorlog in Oekraïne verder ontwikkel is, word KI nou as ’n kragvermenigvuldiger in oorlogvoering gebruik.
Aanvalle en teen-aanvalle word tot masjienspoed versnel en die slagveld word van ’n fisiese terrein na wolkrekenaars verskuif.
Alida Kok skryf hoe aanvalle en teen-aanvalle tot masjienspoed versnel en die slagveld van ’n fisiese terrein na wolkrekenaars verskuif word.
- Lees dié artikel en meer in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
