Ná ’n kort ontleding van die vyandigheid tussen die Amerikaners en die ANC en die huidige verhouding tussen die Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regerings, het ek die Solidariteit-beweging as organisasie in die burgerlike samelewing in my vorige rubriek gekritiseer vir die groot openbare hekel wat dié groep se leiers met Roelf Meyer het.
Dit het kort ná Meyer se aanstelling as Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Verenigde State weer aan die lig gekom.
- Lees Alida Kok, ’n dosent in politiek aan Akademia, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
