Die onstabiliteit wat hom in Oudtshoorn, Theewaterskloof en Cederberg uitspeel, sal hom op meer plekke herhaal as die koalisiewetsontwerp nié voor die plaaslike verkiesing wet geword het nie. Dis die mening van dr. Harlan Cloete, plaaslike regeringskenner verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat.
As die Wysigingswetsontwerp op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 2026 nie teen November al wet is nie, “kan ons weer baie deurmekaar onderhandelinge verwag”, sê Cloete.
- Lees die politieke redakteur, Jana Marx, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
