Regering
-
Koalisies: Só moet wet help
Die onstabiliteit wat hom in Oudtshoorn, Theewaterskloof en Cederberg uitspeel, sal hom op meer plekke herhaal as die koalisiewetsontwerp nié…
-
Geen skoon oudits vir metros terwyl inwoners meer betaal vir munisipale mislukking
Nie ’n enkele metropolitaanse munisipaliteit het ’n skoon oudit in die 2024/25-boekjaar behaal nie, ten spyte daarvan dat metros 54%…
-
John Steenhuisen skuif na adjunkminister, Willie Aucamp vat oor as minister van landbou
Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA), Geordin Hill-Lewis, het ’n reeks veranderinge aan die party se verteenwoordiging in die…
-
Wenbrief van die week: Plaas klem op swak werk van staatslui
Meer klem moet beslis op die swak werkprestasie van onkundige kaderontplooiing van staatslui val. Dissiplinêre sake word met opset en…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Gewapende mans het ’n vaartuig in die Golf van Aden langs die kus van Jemen gekaap en dit gedwing om koers na Somalië te verander, het maritieme veiligheidsagentskappe gesê
-
’n Grondverskuiwing by ’n onwettige goudmyn in die noordweste van Colombia het 13 mense dood gemaak en 7 beseer, met die helling wat weens die mynaktiwiteite op die werkers meegegee en op hulle ingetuimel het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



