Altesame 9 782 verkragtingsake is tussen Januarie en Maart vanjaar landwyd aangemeld volgens die polisie se jongste misdaadsyfers.
Dit het die DA alarm laat maak dat daar moontlik ’n tekort aan verkragtingbewysstelle in die Wes-Kaap kan wees.
Hierdie stelle is van deurslaggwende belang om suksesvolle vervolgings te verseker, veral aangesien slegs 4% van alle verkragtingsake tot skuldigbevindings lei, sê prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n dosent in kriminologie aan die Universiteit Pretoria (UP).
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
