SAPD
-
Vrystaatse polisiesersant verskyn in hof op korrupsie- en afpersingsaanklagte
’n 43-jarige polisiesersant, William Mahlangu, van Sasolburg in die Vrystaat, is in aanhouding nadat borgtog in ’n korrupsie- en afpersingsaak…
-
Kommer oor bewyse in verkragsake
Altesame 9 782 verkragtingsake is tussen Januarie en Maart vanjaar landwyd aangemeld volgens die polisie se jongste misdaadsyfers. Dit het…
-
Hof beveel polisie om verlore vuurwapens uit bestorwe boedels te registreer
Die hooggeregshof in Bloemfontein het verlede week die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Vrystaat beveel om hul wetlike verpligtinge na te…
-
Meer as 5 000 moorde in 3 maande, maar syfers toon effense daling
Meer as 5 000 mense is tussen Januarie en Maart vanjaar in Suid-Afrika vermoor. Volgens die vierde kwartaal se misdaadstatistieke…
-
Mogotsi bly agter tralies, wil staat dagvaar oor ‘onregmatige arrestasie’
Die borgtogaansoek van die omstrede Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, is tot volgende Maandag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel. Mogotsi sê hy beplan…
-
Vyf vermeende renosterstropers deur polisie in KZN doodgeskiet
Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand (9 Mei) in ’n skietgeveg met die polisie op die R618-pad in Hluhluwe in die…
Brekende Nuus
-
FBI sê beweerde terreurplan om NY-hoofstad in Albany te teiken, gefnuik ná 35-jarige vrou wat trou aan ISIS gesweer het, materiaal om bomme te vervaardig by hardewarewinkel gekoop het
-
Kragopwekking by Koeberg-eenheid 1 tot 50% verlaag as roetine-veiligheidsmaatreël nadat verkoelingspomp outomaties afgeskakel het weens ophoping van mariene materiaal in seewater-inlaatgebied
-
#Curriebeker Die Griekwas het die Pumas met 38-14 op hul tuisveld afgeransel, Carl Els speler van die wedstryd en hul bly bo-aan die punteleer van die huidige seisoen
-
Argentynse middelveldspeler Leandro Paredes met $90 000 beboet en vir 10 internasionale wedstryde geskors weens sy gedrag ná sy land se nederlaag teen Spanje in WB-eindstryd
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





