Pres. Ramaphosa sê hy sal nié bedank weens Phala Phala-verslag

President Cyril Ramaphosa.
President Cyril Ramaphosa. Foto: Facebook.

President Cyril Ramaphosa het vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié saak, wat deur die EFF aanhangig gemaak is, is die Nasionale Vergadering se besluit oor Artikel 89-verrigtinge teen die president uitgedaag.

Ramaphosa het dit duidelik gestel dat hy nie sal bedank nie. “Ek bly hier, ek sal nie bedank nie,” het hy gesê.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie