KYK: Te oulik! Laerskool-rugbyspan vier hul sportfoto’s in Die Papier

Die Laerskool Die Poort in Pretoria se eerste rugbyspan.
Die Laerskool Die Poort in Pretoria se eerste rugbyspan. Foto: Charmaine Visser.

Ons wil elke week ’n fotoblad met skolesport publiseer. Skole, ouers, leerders en fotograwe word dus genooi om sportfoto’s vir moontlike publikasie aan te stuur.

Dit is ’n gratis aanbod.

Alle fotograwe sal erkenning kry en mag ‘n kontaknommer, e-posadres of webwerf saam met die foto laat publiseer.

Die Laerskool Die Poort in Pretoria se eerste rugbyspan.

Vereistes:

Foto’s moet in JPG-formaat en minstens 1MB groot wees.

Onderskrifte moet so volledig as moontlik wees en die volgende bevat:

  • Die volle name van spelers, bv. Louis Oosthuizen.
  • Die betrokke skool se naam.
  • Waar en wanneer die kragmeting plaasgevind het.
  • Die uitslag.
  • Ouderdomsgroep.
  • Die naam van die toernooi, indien van toepassing.
  • Die fotograaf se naam.

Stuur na skole@diepapier.co.za.

Die Laerskool Die Poort in Pretoria se eerste rugbyspan.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie