Sportfoto’s
-
KYK: Te oulik! Laerskool-rugbyspan vier hul sportfoto’s in Die Papier
Ons wil elke week ’n fotoblad met skolesport publiseer. Skole, ouers, leerders en fotograwe word dus genooi om sportfoto’s vir…
Brekende Nuus
-
Meer as 37 500 buitelanders het uit Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe Ceuta na Marokko teruggekeer ná die onlangse toestroming van tienduisende mense wat die grens oorgesteek het, het Spanje se departement van binnelandse sake gesê
-
Krukkelys se Siya Kolisi, Lood de Jager, Eben Etzebeth, Sacha Feinberg-Mngomezulu en Morné van den Berg is almal terug vir die Bokke se oefengroep vir hul toets teen Argentinië op 8 Augustus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
