Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om individue wat by die dood van minstens 141 psigiatriese pasiënte in die Life Esidimeni-tragedie betrokke was strafregtelik te vervolg, is vandeesweek uit verskeie oorde verwelkom.
Dié besluit volg tien jaar nadat die pasiënte gesterf het.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
