Die “Vusimuzi ‘Cat’ Matlala-spinnekopweb” is besig om weekliks stuk vir stuk voor die Madlanga-kommissie te ontvou. Name van betrokkenes en dié wat te siek is om voor die kommissie te getuig, duik soos paddastoele op – van Julius Malema, die EFF-leier, tot Feroz Khan, die geskorste polisiegeneraal, wat in die hospitaal aansterk ná ’n oënskynlike sluipmoordpoging.
Byna elke naam wat genoem word, het een ding in gemeen: ’n verbintenis met Matlala, die baas van die “Groot Vyf”-kartel en Medicare24.
- Lees meer hoer al die name wat al by die kommissie genoem is met Matlala verband hou in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
