Die opening van die Straat van Hormoes sal landbou se insetkoste verlig en landbou-uitvoere ondersteun, sê Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom by die landbousakekamer Agbiz.
Sihlobo se kommentaar kom nadat Amerika en Iran bekendgemaak het dat hulle Vrydag ’n ooreenkoms gaan onderteken om die oorlog te beëindig.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
