Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, kan nie koolstofbelasting opskort nie, meen Willie Aucamp, die minister van omgewingsake.
“Hy kan nie net koolstofbelasting opsyskuif nie. Dis nie hoe dit werk nie.” Aucamp het die afgelope naweek by die DA se federale kongres met Die Papier gepraat.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
