Minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vandag aangekondig dat sy besluit het om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase op te skort, en dat die bestaande katalogus van voorheen goedgekeurde grondslagfase-leermateriaal steeds vir provinsies en skole beskikbaar wees vir die 2027-skooljaar

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos