-
Bewerings by Madlanga lei tot TMPD-adjunkhoof se skorsing
Umashi Dhlamini, die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie (TMPD), is geskors nadat sy naam vandeesweek prominent opgeduik het in plofbare getuienis…
-
Goliat van Gat skrik nie vir koue pampoen
Dit sit nie in elke tweede ou se broek om ’n pampoen van 653 kg te kweek nie. Tog is…
-
Vrystaatse boere ontstoke oor stand van dié kritieke landbouroetes
Hoewel padopknappings verligting gaan bring vir Vrystaatse landbou, is sommige boere ontsteld omdat daar tans net aandag gegee word aan…
-
Viëtnam se petrolpryse skiet oornag die hoogte in
Die prys van petrol in Viëtnam het Vrydag met meer as 20% gestyg nadat die regering ’n skerp oornag-verhoging aangekondig…
-
Legendariese aksieheld Chuck Norris sterf op 86
Die legendariese Amerikaanse akteur en gevegskunstenaar Chuck Norris is vandag op die ouderdom van 86 oorlede. Hoewel die oorsaak van…
-
Die 3de uitgawe van Die Papier is vandag op die winkelrakke beskikbaar
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is vandag, 20 Maart, op die rakke. Dit is propvol nuus, briewe en sport…
-
Deur generasies versamel
’n Sonderlinge private versameling van antieke items, wat oor die 18de en 19de eeue van Kaapse kultuur strek, word later…
-
Wanvoeding nie teen 2030 uitgeroei – kenner
Die Suid-Afrikaanse regering gaan waarskynlik nie sy doelwit bereik om honger en alle vorme van wanvoeding – spesifi ek onder…
-
Nuwe Zondo-drama: Staatskapers kom steeds weg
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en sy ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) het steeds nie onbelemmerde toegang tot die inligting wat hulle…
-
Só raak die prysstygings jou sak
Februarie se inflasiesyfer het op 3% dalk laer ingekom as verwag, maar ekonome meen die optimisme is van korte duur.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










