Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die Kaapstadse burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, berei regstappe voor oor wat die hof reeds as ’n onwettige klopjag op sy kantoor verklaar het, toe sy en mede-komiteelid Xantha Limberg se kantore in Januarie verlede jaar deursoek na beweerde tenderbedrog

  • Die regspan van die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het sy aansoek om die staat te dwing om verdere bewyse bekend te maak, teruggetrek nadat aanklaers die dokumente en materiaal oorhandig het wat volgens die verdediging noodsaaklik is om hul saak voor te berei

  • Amerikaanse vise-president JD Vance sê die VSA verwag dat Iran nie tolgelde sal hef op skeepsverkeer deur die Straat van Hormoes nie, maar dat die kwessie deel van die nuwe vredesooreenkoms bespreek sal word

  • Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het gesê sy oorweeg steeds die inhoud van president Cyril Ramaphosa se interdikaansoek wat Vrydag teen die Parlement ingedien is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie