-
Balju lê beslag op Mafube munisipaliteit se diensvoertuie weens wanbetaling
Die Mafube-munisipaliteit se dienslewering het feitlik tot stilstand gekom nadat die balju beslag gelê het op die munisipaliteit se volledige operasionele…
-
Karan Beef hervat uitvoere ná ’n uitdagende jaar met BKS
Die Karan Beef-groep het onlangs hul uitvoeronderbrekings ná meer as ’n jaar hok geslaan deur hul vleis na Jordanië te…
-
Golf van huis rooftogte tref Stellenbosch en Paarl: Gesinne vasgebind, alles gesteel
Binne een week is minstens drie gesinne in Bonniemile, Raithby en Noord-Agter-Paarl die slagoffers van gewapende huis rooftogte deur gemaskerde…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 4 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kyk die heel eerste uitsending van Die Papier Praat om 19:00 aanlyn
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was op Woensdag 3 Junie ’n onderwerp van bespreking in die hooggeregshof in…
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Die klein woelwater Ernst Groenewald (5) herstel nou in die Mediclinic Bloemfontein nadat sy regterbeen in ’n fratsongeluk in ’n…
-
SA onder 60 lande wat met ’n nuwe Amerikaanse invoertarief van 12,5% belas kan word
Suid-Afrika kan dalk Amerikaanse invoertariewe van 12,5% in die gesig staar, volgens ’n verslag deur die Amerikaanse handelsverteenwoordiger vandeesweek. Die…
-
Storm om Canal+ se skatryk eienaar
Frankryk se grootste filmvervaardiger, Canal+, het aangekondig dat hy geen werk meer gaan doen met 600 mense uit die filmbedryf…
-
Riool-chaos dwing verrigtinge by Kimberley-landdroshof na hooggeregshof
’n Deel van die regstelsel in Kimberley het Dinsdag en Woensdag tot ’n stilstand gekom nadat ’n “walglike” rioolkrisis by…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









