Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • China sê dit verwelkom die nuus dat die VSA en Iran ’n ooreenkoms onderteken het om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig en het beide partye aangemoedig om hul samewerking voort te sit tydens ’n tweede ronde onderhandelinge

  • ’n 69-jarige gas van Kanada is gisteraand noodlottig gewond by ’n braai-piekniekarea wat deur ’n konsessiehouer bedryf word naby Phabenihek in die Krugerwildtuin, ná ’n private gids glo per ongeluk ’n vuurwapen laat afgaan het

  • PA-leier Gayton McKenzie het sy ondersteuners gewaarsku om nie aan beplande proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, met spanning wat nou kookpunt bereik het nadat die polisie met Malawiese immigrante gebots het wat gewag het om na hul tuisland terug te keer

  • Protea-vroue wen Pakistan met 2 paaltjies, speel volgende teen Indië Sondagmiddag in vanjaar se T20-Wêreldbeker

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie