-
Die 2de uitgawe van Die Papier is op die winkelrakke vandag
Die Papier se tweede uitgawe is vandag, Vrydag 13 Maart, op die rakke. Die e-koerant is ook op Magzter beskikbaar.…
-
Geordin Hill-Lewis sê oor John Steenhuisen se toekoms
Hy sal oorweging skenk aan hoe die DA se kabinetsverteenwoordiging saamgestel is en dit geld ook die landbouportefeulje (wat tans…
-
Naas Botha en sy vrou, Karen, nou in VSA: ‘Dit is nie oor Trump’
“Jy kan bevestig ons het einde Februarie in Amerika aangekom. Ons is gelukkig en tevrede,” het Karin Botha, oud-Springbokatleet en…
-
Engelse kinders op Afrikaanse skool ‘afgeforseer’, hoor hof
Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in ’n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as dié…
-
‘Real Housewives’ se omstrede Mel en Peet in die VSA in hegtenis geneem oor supermark-diefstal
As jy vinnig na die boodskappe oor dié vandag op sosiale media kyk, sou jy nie self ’n beter kinkel…
-
KSA besoek Bloemfontein: Rosestad trotse gasheerstad van Krieket-Wêreldbeker in 2027
Dit was ’n T20-Wêreldbeker wat met die spreekwoordelike soet en suur vir Protea-aanhangers opgedis is. Die soet was besonders soet:…
-
G’n onmiddellike brandstoftekorte, al styg oliepryse wêreldwyd, sê regering
Dit is maklik om die nuus dop te hou en dan paniekbevange te begin tob oor hoe die konflik in…
-
Dag 11 van Midde-Ooste-konflik: Ergste aanvalle op Iran nóg
Israel en Amerika het die grootste bomaanval-operasie op Iran gerig sedert die oorlog begin het. Terwyl die bomme op Tehran…
-
Die Papier se e-koerant is hier
Goeie nuus! Die Papier se e-koerant is aanlyn beskikbaar by die onafhanklike diensverskaffer Magzter. Lesers wat hul koerant elektronies aanlyn…
-
Wes-Kaap: Byna 50 000 diere reeds teen bek-en-klouseer ingeënt
Byna 50 000 diere is reeds in die Wes-Kaap teen bek-en-klouseer (BKS) ingeënt namate die provinsie se inentingsveldtog versnel en…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










