Brekende Nuus
-
Genl.maj. Lesetja Senona, geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, en verskeie ondersoekers is van enige oortreding vrygespreek in die Esmael Nangy-saak, waar Nangy die beamptes daarvan beskuldig dat hulle hom gemartel het
-
Die Iranse minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, het Israel daarvan beskuldig dat dit slegs ’n ‘permanente oorlog’ soek ná uitsprake deur die verregse minister van nasionale veiligheid, Itamar Ben Gvir, wat gesê het dat ‘die hele Libanon moet brand’ nadat vier Israeliese soldate daar dood is
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die 3de uitsending van Die Papier Praat is nou op ons YouTube-blad beskikbaar
-

‘Willie Aucamp moet ontslae raak van vrot appels’
Een van die eerste dinge wat Willie Aucamp as die nuwe minister van landbou sal moet doen, is om ontslae te raak van amptenare wat die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming verlam en…
-
Ons eerste redaksie, met plek vir medewerkers
Die eerste redaksie van Die Papier bestaan uit ’n veelsydige span uit verskillende generasies: Barnard Beukman, redakteur ’n Ervare joernalis,…
-
Ontmoet Belgiese eerste minister se kat: Van skuiling tot kollig
In die dikwels troebel en geheimsinnige politieke wêreld, word troeteldiere al lankal as betroubare bondgenote gebruik om politici se harde…