Ons kan nie die toekoms sien nie, maar dié wat sê hulle kan, is leuenaars.
Die goeie vraag is dus wat help ’n begroting dan, want ’n mens begroot vir die toekoms. My oupagrootjie Jacob Kruger van Steynsburg se neef, president Paul Kruger, het volgens oorlewering gesê: “Haal uit die verlede dit wat goed is en bou daarop jou toekoms.”
- Lees ekonoom Heinrich Kruger se volledige berig in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
