David Maynier, die minister van bosbou, visserye en die omgewing, het “ ’n tameletjie geërf” wat betref die internasionale handel in renosterhoring.
Só het Hendrik (Wicus) Diedericks, eienaar van die renosterteelplaas Rockwood buite Kimberley, gesê nadat die hooggeregshof in die Noord-Kaap verlede Vrydag aan hom die reg gegee het om met onder meer China en Viëtnam met sy opgepotte renosterhoring handel te dryf.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
