Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie, het om verskoning gevra vir haar onlangse uitbarsting: ‘In die hitte van die oomblik het ek gereageer nadat kru taal teenoor my gebruik is. Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir my optrede en betreur dit opreg dat ek met dieselfde woorde geantwoord het wat aan my gerig is’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos