Pollie, wys ons jy kan nog!

Bulls-losskakel Handré Pollard.
Bulls-losskakel Handré Pollard. FOTO: Facebook.

Suid-Afrikaanse rugby­ondersteuners se oë gaan veral op twee helde gerig wees wanneer die Springbokke Saterdag teen Skotland uitdraf: Handré Pollard en Evan Roos.

Veral Bulls-ondersteuners was die afgelope maande teleurgesteld in Pollard se algehele gebrek aan spelpeil en skielike swak korrelwerk pale toe. Op sy tuisveld, Loftus Versveld in Pretoria, kry hy nou die geleentheid om te wys hy het dit nog om die groentrui oor die kop te trek.

  • Lees Coetzee, wat onder ’n skuilnaam skryf, se volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie