Handré Pollard
-
Stokke bewonder Pollard se eerlikheid
Springbok-assistentafrigter Mzwandile Stick het Handré Pollard, die veteraan-loskakel, se eerlikheid geloof omdat hy erken het dat hy nie 100% fiks…
-
Pollard uit! Sacha en Kolbe keer terug vir Springbokke in Kaapstad
Cheslin Kolbe, die Springbok-vleuel en Sacha Feinberg-Mngomezulu, die losskakel, is in die beginspan ingesluit vir Saterdag se Greatest Rivalry-toets teen…
-
Pollard voor De Allende se 100ste Bok-toets: ‘Jy is een van die beste spelers saam met wie ek al ooit gespeel het’
Ja, hulle sal dalk nie vandag saam by Ellispark uitdraf vir die Springbokke se eerste toets teen die All Blacks…
-
Springbokke teen Skotland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Handré Pollard. En as die opinies van talle sosialemedia-inskrywings geglo word, is die…
-
Pollie, wys ons jy kan nog!
Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners se oë gaan veral op twee helde gerig wees wanneer die Springbokke Saterdag teen Skotland uitdraf: Handré Pollard…
Brekende Nuus
-
uMngeni-burgemeesterskandidaat, Chris Pappas, het sy manifes vir komende plaaslike regeringsverkiesings in Lidgetton bekendgestel en inwoners gevra om hul stemme aan hom toe te vertrou, soos hulle 5 jaar gelede gedoen het
-
Paris Hilton sê dat diagnose van #ADHD as volwassene haar gehelp het om uitdagings waarmee sy sedert haar kinderjare gesukkel het, asook die etikette wat volgens haar as kind aan haar toegeken is, beter te verstaan
-
2 gewapende mans het op EMS-lede losgebrand toe hul ambulans (met pasiënt) by Phumlani-tolplaza vanweë spykers in die pad tot stilstand moes kom, niemand tydens voorval beseer nie
-
#Proteas vs Zimbabwe in driehoekige T20I-reeks: Zim het 144/8 op telbord teen einde van eerste beurt
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



