-
Brandstofkrisis dreig om SA ekonomie te roer, mense se sakke te ruk
Suid-Afrika staar ’n ongekende brandstofkrisis in die gesig wat die land se ekonomiese herstel kan verwoes, met petrolpryse wat na…
-
SA se oudituitslae: R42,6 miljard se onreëlmatige uitgawes én R1,42 miljard vermors
Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika, Tsakani Maluleke, se oudituitslae vir die 2024-2025 boekjaar is vandag bekendgemaak. Die verslag toon ’n skokkende…
-
Heffings vir konstruksiestaal teen China en Thailand ingestel: Só moet dit plaaslike vervaardigers help
Te danke aan Amerikaanse president Donald Trump is “tariewe” een van die woorde wat ekonome die meeste gebruik het in…
-
Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’
Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die…
-
Agbiz-hoofekonoom, Wandile Sihlobo: ‘Landbou is waar als begin’
Die staat gaan glo uiteindelik sy 2,5 miljoen hektaar landbougrond aan swart boere beskikbaar stel – ’n stap wat een…
-
China skép nadat VSA se invoertariewe Afrika tref
China se nuwe zero-tariefbeleid vir 53 Afrika-lande, insluitend Suid-Afrika, begin op 1 Mei en behoort verligting te bied teen die…
-
Konflik in die Midde-Ooste: Boere suig aan agterste speen
Die konflik in die Midde-Ooste is slegte nuus vir Suid-Afrika se boere, sê Wandile Sihlobo, landbouekonoom en presidensiële gesant oor…
-
Die Papier se Sake-blaaie: Top ekonome skryf vir ons
’n Verskeidenheid top ekonome gaan gereeld op Die Papier se Sake-blaaie hul mening en analise oor die ekonomie, finansies, maatskappye,…
Brekende Nuus
-
Jemen se Iran-gesteunde Houthi-rebelle het ’n maritieme blokkade teen Saoedi-Arabië aangekondig, wat die oorlog tussen die VSA en Iran verder laat toeneem het terwyl die rebelle gedreig het om die wêreld se grootste olie-uitvoerder se vermoë om die Straat van Hormoes te omseil, te belemmer
-
Voormalige Mej. SA-finalis en Mej. Heelal Nigerië 2024, Chidimma Adetshina, se saak is tot 19 Augustus uitgestel waar sy die departement van binnelandse sake se besluit om haar te deporteer, betwis
-
Voormalige Liverpool- en Engeland-sokkerster Kevin Keegan is in die ouderdom van 75 oorlede, het sy familie bevestig
-
Die Franse president, Emmanuel Macron, het Andy Burnham gelukgewens nadat hy amptelik Brittanje se nuwe eerste minister geword het en hom aangemoedig om bande met die Europese Unie te versterk
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie








