Selfs tandartse wil van dié robotte hê

Die Franse maatskappy Enchanted Tools se Mirokai by die Vivatech-handelskou in Parys.
Die Franse maatskappy Enchanted Tools se Mirokai by die Vivatech-handelskou in Parys. Foto: Facebook/enchantedtools.

Mensagtige robotte wat take van druiwepluk tot die verwelkoming van besoekers kan verrig, was onlangs by Frankryk se Vivatech-handelskou in die kollig.

Europese firmas probeer nisvelde vul buite die aanbod van die dominante Chinese robotverskaffers.

Die Franse maatskappy, Enchanted Tools, het sy Mirokai gewys, ’n “sosiale” robot met lang oranje ore en groot blou oë.

  • Lees die volledige artikel oor dié robot in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie