Mirokai

Brekende Nuus

  • Egpaar in Paarl-streekhof tot 16 jaar lewenslange tronkstraf, asook 12 jaar direkte gevangenisstraf, gevonnis ná hulle skuldigbevinding aan seksuele uitbuiting van 2 weerlose tieners

  • Tornado het Wisconsin getref wat meer as 30 000 mense sonder elektrisiteit gelaat het, inwoners sê dit het soos oorlogsone gelyk

  • 3de staatsgetuie in saak teen Cat Matlala en 4 medebeskuldigdes het getuig dat voertuig wat in sluipmoordaanval op Armand Swart gebruik is, op eiendom gevind is waar Musa Kekana (beskuldigde no. 1), woon

  • Moenie dit tuis probeer nie! Waaghals maak geskiedenis as eerste persoon wat met bergfiets van die bokant van vlieënde warmlugballon af ry en toe met valskerm op hoogte van ongeveer 914 meter grondwaarts gesweef het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie