‘Shackbuilder’ Quinton Adams: ‘Ek verstaan ontmensliking’

Behoorlike insulasie maak die huise waterdig en help om die temperatuur binne te reguleer.

“Op ’n dag stap jy by ’n shack in waar 16 mense bly. Onder hulle ’n ma en twee seuns. Die vloer van bakstene is onder water, jy hoor van die rotte wat kinders se tone byt terwyl hulle slaap. Jy ruik hoe dit daar binne ruik, jy sien die honger.”

As jy Quinton Adams is – of sommer net die shackbuilder, soos hy in arm gemeenskappe genoem word – dan versteen jy nie weens die skok van alles wat jy sien en hoor en ruik nie.

Dan bou jy vir die ma en haar seuns ’n eie blyplek, en jy wonder wat gaan dit vir hulle bete­ken.

  • Lees die volledige onderhoud in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie