Simon Rademan vra: Werk jou drag vir jou?

Werkplek.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Dis kort voor die winter, en met die afgelope week se koue reeds agter ons, is bibberende tye op pad. Hierdie dae tussen Moedersdag en Va­dersdag laat my altyd dink aan hoe vorige generasies enorme klerekaste moes hê. Anders as ons gemaklikheid vandag, is daar duidelike verskille tussen openbare drag en werkdrag gehandhaaf.

Vandag is daar “ou klere” en “nuwe klere” wat teenoor mekaar afgespeel word, ongeag vir werk van die huis af en ingaan na die werkplek toe.

Die verskil is of jy sexy, of sensueel . . . of professioneel wil wees.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie