Skattige renoster Tshepi steel harte

Tshepi het harte gesteel by die renosterweeshuis in Limpopo.
Tshepi het harte gesteel by die renosterweeshuis in Limpopo. Foto: Verskaf.

Toe Arrie van Deven­ter van The Rhino Orphanage in Limpopo in April hoor van ’n babarenoster wat wees gelaat is nadat haar ma weens stropers dood is, het hy geweet hy moet inspring en help. Hulle skat sy was skaars ’n dag oud.

“So ’n jong babatjie sal nie 24 uur sonder kos oorleef nie,” sê Van Deventer, wat juis die reser­vaat begin het om renosters te help red.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie