Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Die Engelse rugbykaptein, Maro Itoje.

Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan Schoeman, vir jou dié handige gids saamgestel.

Vrydag (6 Maart)

Rugby

22:00 Sesnasies: Ierland t. Wallis (SS, 211)

Gholf

06:00 LIV Golf Hong Kong, dag 2 (SS, 213)

12:30 Joburg-Ope, dag 2 (SS, 213)

21:00 Arnold Palmer Invitational, dag 2 (SS, 213)

Saterdag (7 Maart)

Rugby

16:00 Sesnasies: Skotland t. Frankryk (SS, 211)

18:30 Sesnasies: Italië t. Engeland (SS, 211)

Gholf

07:00 LIV Golf Hong Kong, dag 3 (SS, 213)

12:00 Joburg-Ope, dag 3 (SS, 213)

19:30 Arnold Palmer Invitational, dag 3 (SS, 213)

Motorsport

06:55 Australiese Grand Prix-kwalifisering

Sondag (8 Maart)

Gholf

05:30 LIV Golf Hong Kong, dag 4 (SS, 213)

11:00 Joburg-Ope, dag 4 (SS, 213)

19:30 Arnold Palmer Invitational, dag 4 (SS, 213)

Krieket

15:20 T20-WB-eindstryd (212)

Motorsport

05:55 Australiese Grand Prix

Maandag (9 Maart)

Rugby

16:40 Varsitybeker: Ikeys t. UJ

18:55 Varsitybeker: Maties t. Emeris


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie