Só lyk die sport op die kassie hierdie week

Die Junior Springbokke speel Maandagaand teen Engeland.
Die Junior Springbokke speel Maandagaand teen Engeland. Foto: Facebook.

Maandag 13 Julie

Rugby (SS, 211)

o. 20-Wêreldkampioenskap

15:50 Frankryk t. Nieu-Seeland

18:20 Junior Bokke t. Engeland

Dinsdag 14 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

20:45 Frankryk t. Spanje

Krieket (SS, 212)

11:50 Eerste eendagstryd: Engeland t. Indië

Fietsry (SS, 206)

13:00 Tour de France: Tiende skof

Woensdag 15 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

20:45 Engeland t. Argentinië

Fietsry (SS, 206)

13:40 Tour de France: Elfde skof

Donderdag 16 Julie

Gholf (SS, 213)

07:30 Vierde major: Britse Ope

18:00 PGA-reeks: Corales Puntacana-kampioenskap

Krieket (SS, 212)

13:50 Tweede eendagstryd: Engeland t. Indië

20:00 KSA-prysuitdeling (SS, 209)

22:30 Derde eendagstryd: Wes-Indiese Eilande t. Nieu-Seeland

Fietsry (SS, 206)

13:20 Tour de France: Twaalfde skof


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie