-
Dis ’n lang reis saam met die All Blacks
Dit is heel gepas dat die huidige toer van die All Blacks die Greatest Rivalry gedoop is, want die wedywering…
-
Rassie en kie kap terug oor All Blacks se bewerings dat Bokke spel vertraag
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, en die span se regsadviseur en voormalige toets-skeidsregter, Jaco Peyper, meen die Springbokke is volkome geregtig om…
-
Richie McCaw: Van verskonings tot 2 Rugbywêreldbeker-oorwinnings
Dit is 2007. Die All Blacks, wat na verwagting sterk op die Wêreldbekerrugby-kroon aanspraak sou maak, is agter in hul…
-
Greatest Rivalry: Bok-span vir 1ste All Blacks-toets eers Donderdag bekend
Die Springbokspan word gewoonlik op ’n Dinsdag aangekondig. Dis die manier waarop Rassie Erasmus dinge doen. Die laaste paar wedstryde…
-
Greatest Rivalry: Taai toer sit nóg ’n All Black op die krukkelys
Die All Blacks is deur nóg ’n beseringsslag getref namate die eerste toets teen die Springbokke nader kom. Stut Ollie…
-
Rassie sê spelers gaan álles gee in komende toetsreeks teen All Blacks
Springbok-afrigter Rassie Erasmus en sy span het Saterdag ’n belangrike twee dae van oefeninge afgesluit, met die doel om die…
-
‘Aapfluisteraars’ gaan sorg dat geen aapstreke dié Wêreldkampioenskap ontwrig nie
Die Indiese pluimbalster P.V. Sindhu het Sondag haar steun uitgespreek vir Nieu-Delhi om ’n suksesvolle Wêreldkampioenskap aan te bied en…
-
‘Geduld die sleutel’ waarsku Ackers die Bokke oor komende All Blacks-toets
Bulle-afrigter Johan Ackermann het sy mening oor die komende Greatest Rivalry-reeks teen die All Blacks gegee. Dit beloof om ’n…
-
Historiese toetssege laat Bangladesj jubel
Voormalige spelers en ondersteuners het Bangladesj se eerste toetssege ooit in Australië Sondag as die land se grootste prestasie in…
-
All Blacks-hoofafrigter in sy noppies met span se vertoning teen Bulle
All Blacks-hoofafrigter Dave Rennie sê die Nieu-Seeland-span het al die nodige blokkies afgemerk ter voorbereiding van hul eerste toets teen…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










