Sport

Al die aksie op en af van die veld.

Brekende Nuus

  • Politieke partye ATM en EFF staan president Cyril Ramaphosa se hofaansoek teen om die staat van beskuldiging teen hom te keer

  • Cape Union Mart se saak word tans aangehoor in die Wes-Kaapse hooggeregshof om ’n interdik teen Palestine Solidarity Campaign-aktiviste te kry om te keer dat hulle voor hul winkels betoog

  • Meer as 1 000 Malawiese burgers wat in Durban kamp opgeslaan het, is vir repatriasie verwerk en sal nou met busse, wat deur hul land se ambassade voorsien is, na hul tuisland terugkeer

  • Die musikant en TV-persoonlikheid Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye, wat oor die naweek in hegtenis geneem is op aanklagte van ontvoering, onwettige afvuur van ’n vuurwapen en die dwarsboming van die gereg, sal nou Woensdag in die Germiston-landdroshof verskyn

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie