Die Algoapark-stoeiklub in die Baai is in die sewende hemel nadat die 15-jarige Stefan Roberts twee vierde plekke teen o. 17-stoeiers by die Afrika- junior kampioenskap in Egipte behaal het.
Dat groot dinge van Stefan verwag kan word, was reeds by die nasionale proewe in Secunda duidelik toe hy, teen alle verwagtinge in, met die groot gunstelinge afgereken het om vir drie Protea-kleure te kwalifiseer.
- Lees dié volledige artikel en ander sportnuus in die nuwe uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
