Swak toepassing van die wet SA se grootste risiko

Die Finansiële Aksie­taakmag (FATF) sit in die Organisasie vir Ekono­miese Samewerking en Ontwikkeling (OECD) se hoofkantoor in Parys, Frankryk.
Die Finansiële Aksie­taakmag (FATF) sit in die Organisasie vir Ekono­miese Samewerking en Ontwikkeling (OECD) se hoofkantoor in Parys, Frankryk. Foto: Getty Images.

Kan Suid-Afrika bewys dat sy optrede teen geldwassery, terreur­finansiering en korrupsie die afgelope vyf jaar tasbare resultate opgelewer het?

Dít sal een van die kernvrae wees wanneer die Finansiële Aksietaak­mag (FATF) Suid-Afrika weer beoordeel.

Die nasionale tesourie het vandeesweek die eerste van die land se voorleggings vir die nuwe evalueringsiklus aan die FATF verskaf.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos