Aarto
-
Aarto in werking, maar strafpunte wag eers tot 2027
Ná jare se regsgevegte, uitstel en politieke teenkanting het fase 2 van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingswet (Aarto) verlede…
Brekende Nuus
-
Wêreldbeker-sokker: Frankryk en Spanje meet om 21:00 kragte in die halfeindstryd
-
Ondanks die Wes-Kaapse regering se vrywillige repatriasieprogram wat reeds afgehandel is, daag al hoe meer Zimbabwiërs steeds by hul land se konsulaat in Kaapstad op in die hoop om plek op busse terug na Zimbabwe te kry
-
Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu, het belowe om Iran met groot mag aan te val indien Teheran ’n nuwe aanval op Israel uitvoer
-
Operasie Shanela II: Meer as 13 000 verdagtes is landwyd tussen 6 en 12 Julie vir verskeie misdade in hegtenis geneem, waarvan 1 886 verdagtes wat gesoek is vir ernstige en gewelddadige misdade, insluitend moord, verkragting, gewapende roof en kaping, gevang is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
