Aartsbiskop
-
Nuwe aartsbiskop van Kaapstad: ‘Die kerk moet sê wat is waar’
Die rol van die kerk is eenvoudig, sê Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad. “Dis om gewillig te wees…
Brekende Nuus
-
Die Libanese president, Joseph Aoun, sê ’n ooreenkoms oor die implementering van ’n skietstilstand wat in Washington aangekondig is ná samesprekings met Israel, is die ‘laaste kans’ om ’n omvattende wapenstilstand te bereik
-
Daar was ’n toename van meer as 60% in vuurwapenlisensie-aansoeke in SA, volgens die jongste polisiesyfers, met die hoogste getal nóg wat in die land aangeteken is
-
Kyk die heel eerste nuusuitsending van Die Papier Praat op 4 Junie om 19:00 op ons YouTube-kanaal, @diepapierpraat
-
Springbok-slot Lood de Jager sal na verwagting dié naweek weer vir sy Japanese klubspan uitdraf ná ’n suksesvolle herstel van ’n heupoperasie wat hom maande lank van die veld gehou het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
