Nuwe aartsbiskop van Kaapstad: ‘Die kerk moet sê wat is waar’

Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad.
Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad. Foto: Facebook.

Die rol van die kerk is eenvoudig, sê Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad. “Dis om gewillig te wees om te sê wat waar is – selfs wanneer [die waarheid] ongemaklik is.”
Sipuka is in Januarie deur pous Leo XIV aangestel nadat hy 18 jaar lank as biskop van Mthatha in die Oos-Kaap gedien het.

Hy het egter eers verlede maand aktief as aartsbiskop begin werk nadat dié rol al sedert Oktober 2024 vakant is toe kardinaal Stephen Brislin, wat sedert 2009 in Kaapstad gedien het, na Johannesburg verplaas is.

  • Lees die volledige artikel in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie