AI
-
Geen geheim, maar Jakkals Vibes se masker bly sit
Sy liedjies is al meer as 31,2 miljoen keer op YouTube gekyk. Op die platform Spotify luister meer as 200 000…
Brekende Nuus
-
’n Amerikaanse Ebola-pasiënt het in Duitsland aangekom vir behandeling, enkele weke nadat nog ’n Amerikaner wat met Ebola besmet is, daar behandel is
-
De Beers beplan om produksie by die Venetia-diamantmyn vir 2 jaar op te skort weens swak diamantpryse, ’n myn wat sowat 40% van SA se diamantproduksie lewer en bied werk aan ongeveer 3 500 mense
-
Die Kremlin het ’n beraad in Parys tussen Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski, en sleutellande van die sogenaamde ‘koalisie van gewilliges’ afgemaak as ’n byeenkoms van leiers wat ‘nie vrede wil hê nie’, terwyl Moskou gesê het hy sal die verrigtinge ‘fyn dophou’
-
Die saak teen Julius Mkhwanazi, geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, en die munisipale bestuurder, Kagiso Lerutla, is tot 21 Augustus uitgestel sodat die verdediging verdere inligting van die staat kan ontvang
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
