Geen geheim, maar Jakkals Vibes se masker bly sit

’n KI-prentjie van die kunstenaar Jakkals Vibes.
’n KI-prentjie van die kunstenaar Jakkals Vibes. Foto: Facebook.

Sy liedjies is al meer as 31,2 miljoen keer op YouTube gekyk. Op die platform Spotify luister meer as 200 000 mense per maand na sy skeppings soos “Heeltemal stom”.

En al is sy konserte uitver­koop, sal jy nie eens weet of jy langs dié sanger, Jakkals Vibes, sit nie.

  • Lees die volledige berig oor Jakkals Vibes in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie