Anton Bredell
-
PA-leier Gayton McKenzie sleep DA se Anton Bredell hof toe
’n Hofstryd tussen ampsdraers van twee opposisiepartye, die PA en die DA, is begin nadat Gayton McKenzie, minister van sport,…
-
Stellenbosse munisipale transaksies dán bekyk, sê LUR-woordvoerder
Daar is geen uitsluitsel of daar enige ernstige wanpraktyk of wanadministrasie was met die goedkeuring van verskeie eiendomstransaksies deur die Stellenbosch-munisipaliteit nie.…
Brekende Nuus
-
Die Burgerlugvaartowerheid sê dat Airlink hul aansoek teruggetrek het om Saterdag vir die 3de Bok-toets oor die FNB-stadion te vlieg, met ’n ondersoek wat van stapel gestuur is ná 2 vliegtuie baie laag oor Kaapstad-stadion voor die 2de toets gevlieg het
-
Die Britse voormalige glamrockster Gary Glitter het vandag onskuldig gepleit op aanklagte van seksuele misdrywe teen ’n jong meisie wat na bewering in die 1970’s en 1980’s gepleeg is
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vandag aangekondig dat sy besluit het om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase op te skort, en dat die bestaande katalogus van voorheen goedgekeurde grondslagfase-leermateriaal steeds vir provinsies en skole beskikbaar wees vir die 2027-skooljaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

