Barbarians

Brekende Nuus

  • DA-leier Geordin Hill-Lewis vra pres. Cyril Ramaphosa om John Steenhuisen as minister van landbou uit die kabinet te verwyder en met Willie Aucamp, huidige minister van bosbou, visserye en die omgewing, om hom te vervang

  • Die saak teen die beweerde onderwêreldbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala sal na verwagting vandag na die Johannesburgse hooggeregshof terugkeer, ná die verrigtinge Maandag uitgestel is toe die hof ingelig is dat beskuldigde no. 1, Musa Kekana, van sy regsverteenwoordiger ontslae geraak het

  • Maar wat van die vredesooreenkoms?! Israeliese magte het Woensdag lugaanvalle op verskeie gebiede in Suid-Libanon uitgevoer, ondanks ’n vredesooreenkoms in die Midde-Ooste-konflik wat ook Libanon insluit

  • Wêreldbeker-sokkertoernooi: Frankryk klop Senegal 3-1, Irak val 4-1 vas teen Noorweë, Argentinië boender 3-0 oor Algerië en Oostenryk wen Jordanië 2-1

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie